Half Gewonne

R250,00

3 in stock

Category:

Description

As aansporing vir lede wat die kursus, Praktiese skryfkursus vir beginners, voltooi het – of besig is daarmee – het ons besluit om ’n bundel kortverhale aan te pak.


Die deelnemers aan die kortverhaalbundel, Half Gewonne – ’n Bundel vir Eerstes, aan die werk gespring en uiteindelik met ’n heerlike versameling kortverhale vorendag gekom. Dankie vir al julle harde werk:
Brenda van Vuuren
Charné Harding
Chris Jansen
Juleandre Bianchi
Marianne Fourie