Liefde Sonder Perk

R200,00

5 in stock

Category:

Description

Dokter Drian Malherbe besluit om vir drie maande weg te breek uit die Kaap om een van die moeilikste besluit van sy lewe te neem – om te besluit of hy in sy liefdelose hµwelik moet bly ter wille van sy kinders. Die noodlot speel in sy gum! toe hy in die laeveld op Tessa Roussouw, ‘n pediater van Johanne!burg, se erfplaas beland. Sy laat hom toe om kamp op te slaan in die ngerepte natuurskoon.

In die enkele dae wat volg, geb ur die byna ongelooflike: Tessa en Drian ontdek dat hulle mekaar “Yáarlik liefhet en die res van hul lewens met mekaar wil deel. Tessa vrees egter dat Drian haar eendag daaroor sal verwyt dat sy tussen hom en sy kinders gekom het, en onttrek haar van hom sodat hy die finale besluit op sy eie kan neem. Met die belofte dat hy sál terugkom na haar toe.ikeer Tessa terug na haar lewe in die stad, om te *ag.

Twee ongelukke, geheueverlies, en ‘n boemelaar met dieselfde kleur hare en oë as Drian, ruk hulle lewens egter oornag uitmekaar.Tessa kom voor die moeilikste keuse van haar lewe te staan: moet sy die waarheid vertel, of haar geluk beskerm?

LIEFDE SONDER PERK is ‘n ~oerende verhaal uit die pen van die baie bekende Wilmari Jooste. ~it hou jou vasgenael tot op die laaste bladsy en laat jou met die salJge, ewige waarheid: Ware liefde ken géén perke!