Omnibus 5

R200,00

12 in stock

Category:

Description

Wiehan Rautenbach se ongelukkige huwelik kom tot `n einde die dag toe sy vrou Laura haar goed vat en hom alleen los met hulle siek dogtertjie. Laura gaan Switserland toe en soek `n heenkome by Mieke, haar suster, `n mediese dokter soos haar man, Ferdinand Bredenkamp. Maar Mienke is glad nie bly om haar jonger suster te sien nie, want Laura het `n reputasie as `n opperste verleidster. En kort voor lank word Mienke se vrese bewaarheid toe Laura vir Ferdinand afrokkel. Mienke keer gebroke terug na Suid-Afrika, maar word weer vinnig vasgevang in `n maalstroom van emosies: hoe kan sy na alles wat gebeur het verlief wees op haar suster se man? En wat gebeur as Laura die dag terugkeer?