Waar harte saam praat

R130,00

Out of stock

Category:

Description

Waar harte saam praat

ons skryf saam

waar harte saam

praat

van die oggend tot laat

sommer ietsie van alles

‘n woord of dalk ‘n les

om te onthou

wat jy in jou gedagtes vashou

daarom sĂȘ ek dankie

vir jou met ‘n drukkie

want ons skryf saam

in ons eie naam

vir ons is dit ‘n groot eer

met ‘n goue veer