{"id":106,"date":"2024-08-15T11:40:12","date_gmt":"2024-08-15T11:40:12","guid":{"rendered":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/?post_type=product&#038;p=106"},"modified":"2025-07-03T09:54:44","modified_gmt":"2025-07-03T09:54:44","slug":"leesgenot-6","status":"publish","type":"product","link":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/product\/leesgenot-6\/","title":{"rendered":"Leesgenot 6"},"content":{"rendered":"<p><strong>3 Verhale in 1<\/strong><\/p>\n<p>Drie uiteenlopende verhale deur die gewilde Wilmar\u00ed Jooste.<\/p>\n<p>Stories van onvoorwaardelike liefde.<\/p>\n<p>Voorheen gepubliseer as aparte verhale in die Potpourri-Genotreeks boeke<\/p>\n<p><strong>Towerspel<\/strong>\u00a0is &#8216;n fantasieverhaal waarin die skrywer dit regkry om jou aandag te boei deur swartmagkuns, heksery en die gevolge daarvan.<\/p>\n<p><strong>Bekende Vreemdeling<\/strong>\u00a0is &#8216;n verhaal vol empatie en gebeur so baie in die werklike lewe. Deur seerkry gooi Talita alles oorboord en word swanger. Sal die pa handjies gevou sit wanneer hy besef hy het &#8216;n kind?<\/p>\n<p><strong>Skoonlief en die Rockster<\/strong>\u00a0vertel van &#8216;n tweeling, Andolene en Charlene Myburgh, wat inskryf vir die Mejuffrou Ultima Skoonheids-kompetisie. Andolene wen die kompetisie en dit gooi haar lewe erg deurmekaar. Nie net alleen moet sy Charlene se woede en haat hanteer nie, maar ook die wete dat sy van Heinrich sal moet vergeet, veral toe dit uitkom dat Nicky se van eintlik \u00f3\u00f3k Malan is en dat Heinrich langs haar waak toe sy geboorte skenk aan \u2019n seun. Charlene se woede bou op tot \u2019n punt waar sy nie meer beheer het oor haar optrede nie en Andolene moet \u2019n duur prys daarvoor betaal.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><strong>3 Verhale in 1<\/strong><\/p>\n<p>Drie uiteenlopende verhale deur die gewilde Wilmar\u00ed Jooste.<\/p>\n<p>Stories van onvoorwaardelike liefde.<\/p>\n<p>Voorheen gepubliseer as aparte verhale in die Potpourri-Genotreeks boeke<\/p>\n<p><strong>Towerspel<\/strong>\u00a0is &#8216;n fantasieverhaal waarin die skrywer dit regkry om jou aandag te boei deur swartmagkuns, heksery en die gevolge daarvan.<\/p>\n<p><strong>Bekende Vreemdeling<\/strong>\u00a0is &#8216;n verhaal vol empatie en gebeur so baie in die werklike lewe. Deur seerkry gooi Talita alles oorboord en word swanger. Sal die pa handjies gevou sit wanneer hy besef hy het &#8216;n kind?<\/p>\n<p><strong>Skoonlief en die Rockster<\/strong>\u00a0vertel van &#8216;n tweeling, Andolene en Charlene Myburgh, wat inskryf vir die Mejuffrou Ultima Skoonheids-kompetisie. Andolene wen die kompetisie en dit gooi haar lewe erg deurmekaar. Nie net alleen moet sy Charlene se woede en haat hanteer nie, maar ook die wete dat sy van Heinrich sal moet vergeet, veral toe dit uitkom dat Nicky se van eintlik \u00f3\u00f3k Malan is en dat Heinrich langs haar waak toe sy geboorte skenk aan \u2019n seun. Charlene se woede bou op tot \u2019n punt waar sy nie meer beheer het oor haar optrede nie en Andolene moet \u2019n duur prys daarvoor betaal.<\/p>\n","protected":false},"featured_media":107,"template":"","meta":[],"product_brand":[],"product_cat":[19],"product_tag":[],"class_list":{"0":"post-106","1":"product","2":"type-product","3":"status-publish","4":"has-post-thumbnail","6":"product_cat-boeke","7":"entry","9":"first","10":"instock","11":"shipping-taxable","12":"purchasable","13":"product-type-simple"},"jetpack_sharing_enabled":true,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/product\/106","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/product"}],"about":[{"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/types\/product"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/media\/107"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=106"}],"wp:term":[{"taxonomy":"product_brand","embeddable":true,"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/product_brand?post=106"},{"taxonomy":"product_cat","embeddable":true,"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/product_cat?post=106"},{"taxonomy":"product_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/product_tag?post=106"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}