{"id":26,"date":"2022-03-22T15:41:51","date_gmt":"2022-03-22T15:41:51","guid":{"rendered":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/?post_type=product&#038;p=26"},"modified":"2025-07-03T09:47:57","modified_gmt":"2025-07-03T09:47:57","slug":"die-erfgenaam","status":"publish","type":"product","link":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/product\/die-erfgenaam\/","title":{"rendered":"Die Erfgenaam"},"content":{"rendered":"<p><span style=\"color: #1d2129;\"><span style=\"font-family: Helvetica, Arial, sans-serif;\"><span style=\"font-size: small;\">Die eerste gewaarwording waarvan die meisie bewus raak toe sy haar bewussyn herwin waar sy in \u2019n kar onder die water vasgekeer is, is die van gevaar; dat sy moet wegkom.<br \/>\nStian Retief kry haar langs die pad en besef dat die meisie aan geheueverlies ly. Sy vriend, kaptein Johan Ebersohn, stel vas dat sy\u00a0<span style=\"font-family: inherit;\">Jolandi Hansen is \u2019n geskeide vrou met \u2019n interdik teen haar en \u2019n baie slegte reputasie. Tog weerspreek alles aan Jolandi se karakter, hierdie beeld.<br \/>\nJohan vermoed van die begin af dat daar meer agter Jolandi se ongeluk sit as wat op die oog af lyk. Hoe v\u00earder hy delf, hoe meer vrae duik op. Logiese leidrade druis teen alle instinkte in.<br \/>\nStian is reg van die begin af verlief op die weerlose meisie wat hy onder sy vlerk neem. Hy is egter nie die enigste wat lief raak vir die rooikop, groenoogmeisie nie, maar Johan sal niks doen om die jarelange vriendskap met Stian te verongeluk nie. Hy neem hom egter voor om alles in sy vermo\u00eb te doen om Jolandi te beskerm, al is dit ook teen Stian, want mettertyd besef Johan dat jaloesie sy eens beste vriend in \u2019n vreemde wese verander.<\/span><\/span><\/span><\/span><\/p>\n<p><span style=\"color: #1d2129;\"><span style=\"font-family: inherit;\"><span style=\"font-size: small;\">Toe Johan en Wiehahn Lemmer, Stian se swaer, Jolandi se verlede ontrafel besef hulle dat haar lewe in baie groot gevaar is, maar dis juis ook die tyd toe Stian finaal knak. Kan Johan die vrou wat hy met sy hele hart liefhet beskerm en haar dan weer aan Stian afgee?<\/span><\/span><\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die eerste gewaarwording waarvan die meisie bewus raak toe sy haar bewussyn herwin waar sy in \u2019n kar onder die water vasgekeer is, is die van gevaar; dat sy moet wegkom. Stian Retief kry haar langs die pad en besef dat die meisie aan geheueverlies ly. Sy vriend, kaptein Johan Ebersohn, stel vas dat sy\u00a0Jolandi&hellip; <a class=\"more-link\" href=\"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/product\/die-erfgenaam\/\">Continue reading <span class=\"screen-reader-text\">Die Erfgenaam<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"featured_media":27,"template":"","meta":[],"product_brand":[],"product_cat":[19],"product_tag":[],"class_list":{"0":"post-26","1":"product","2":"type-product","3":"status-publish","4":"has-post-thumbnail","6":"product_cat-boeke","7":"entry","9":"first","10":"instock","11":"shipping-taxable","12":"purchasable","13":"product-type-simple"},"jetpack_sharing_enabled":true,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/product\/26","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/product"}],"about":[{"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/types\/product"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/media\/27"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=26"}],"wp:term":[{"taxonomy":"product_brand","embeddable":true,"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/product_brand?post=26"},{"taxonomy":"product_cat","embeddable":true,"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/product_cat?post=26"},{"taxonomy":"product_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/product_tag?post=26"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}