{"id":88,"date":"2023-08-17T07:43:54","date_gmt":"2023-08-17T07:43:54","guid":{"rendered":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/?post_type=product&#038;p=88"},"modified":"2025-07-03T10:03:32","modified_gmt":"2025-07-03T10:03:32","slug":"slingerpad-na-die-hart","status":"publish","type":"product","link":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/product\/slingerpad-na-die-hart\/","title":{"rendered":"Slingerpad na die Hart"},"content":{"rendered":"<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Times New Roman, serif;\">SLINGERPAD NA DIE HART is &#8216;n emosiebelaaide verhaal uit die pen van die immergewilde skrywer: Wilmari Jooste. <\/span><\/p>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Times New Roman, serif;\">Die noodlottige ongeluk van Melda Malan se ouers het die klein Bolandse dorpie geruk. Nou rus dit op haar tenger skouers om na haar kleinboet, Janneman, om te sien. <\/span><\/p>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Times New Roman, serif;\">Die omvang van alles word egter &#8216;n paar weke later ontbloot toe die ouditeure deur haar prokureur-pa se boeke gaan. Derduisende rande van kli\u00ebnte se trustgelde is verduister, en sy, Melda, staan skielik in die beskuldigde bank. Die praktyk en die huis word verkoop om die skuld te delg, wat Melda en haar agtjarige boetie in &#8216;n uiters benarde posisie laat Alhoewel sy onskuldig bevind word deur die hof, skinder die dorpsmense agter bakhande. <\/span><\/p>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Times New Roman, serif;\">Vasbeslote om vir haar en Janneman &#8216;n nuwe lewe te skep, vlug hulle ver genoeg weg van Bergstroom af na Johannesburg, waar nog geen mens ooit gehoor het van Wynand Malan en sy skelmstreke nie. <\/span><\/p>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Times New Roman, serif;\">Ontnugter kom sy agter dat dit nie so maklik is vir &#8216;n na\u00efewe plattelandse meisie om in die stad werk te kry nie. <\/span><\/p>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Times New Roman, serif;\">Dewald Stassenheimer ontferm hom oor Melda en Janneman nadat hulle na twee moeilike maande. op straat beland. Dewald raak regtig lief vir die voshaarnooi met die vurige humeurtjie, maar hy weet sy ouer broer, Derrick, sal hulle verhouding nooit goedkeur nie <\/span><\/p>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Times New Roman, serif;\">Die vonke spat toe Derrick Stassenheimer, geswore vrouehater en grootbaas van die ko\u00f3peratiewe reus, Heimers-Industrie\u00eb, Melda daarvan beskuldig dat sy Dewald misbruik. <\/span><\/p>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Times New Roman, serif;\">Dan gebeur daar onverwags &#8216;n insident tussen Derrick en Melda. Dit het &#8216;n reeks kettingreaksies tot gevolg, wat die Stassenheimer-huishouding tot in sy fondamente skud. <\/span><\/p>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Times New Roman, serif;\">Weereens bevind Melda haar in &#8216;n benarde posisie en slaan op die vlug, maar hierdie keer is haar hart in die gedrang. <\/span><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Times New Roman, serif;\">SLINGERPAD NA DIE HART is &#8216;n emosiebelaaide verhaal uit die pen van die immergewilde skrywer: Wilmari Jooste. <\/span><\/p>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Times New Roman, serif;\">Die noodlottige ongeluk van Melda Malan se ouers het die klein Bolandse dorpie geruk. Nou rus dit op haar tenger skouers om na haar kleinboet, Janneman, om te sien. <\/span><\/p>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Times New Roman, serif;\">Die omvang van alles word egter &#8216;n paar weke later ontbloot toe die ouditeure deur haar prokureur-pa se boeke gaan. Derduisende rande van kli\u00ebnte se trustgelde is verduister, en sy, Melda, staan skielik in die beskuldigde bank. Die praktyk en die huis word verkoop om die skuld te delg, wat Melda en haar agtjarige boetie in &#8216;n uiters benarde posisie laat Alhoewel sy onskuldig bevind word deur die hof, skinder die dorpsmense agter bakhande. <\/span><\/p>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Times New Roman, serif;\">Vasbeslote om vir haar en Janneman &#8216;n nuwe lewe te skep, vlug hulle ver genoeg weg van Bergstroom af na Johannesburg, waar nog geen mens ooit gehoor het van Wynand Malan en sy skelmstreke nie. <\/span><\/p>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Times New Roman, serif;\">Ontnugter kom sy agter dat dit nie so maklik is vir &#8216;n na\u00efewe plattelandse meisie om in die stad werk te kry nie. <\/span><\/p>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Times New Roman, serif;\">Dewald Stassenheimer ontferm hom oor Melda en Janneman nadat hulle na twee moeilike maande. op straat beland. Dewald raak regtig lief vir die voshaarnooi met die vurige humeurtjie, maar hy weet sy ouer broer, Derrick, sal hulle verhouding nooit goedkeur nie <\/span><\/p>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Times New Roman, serif;\">Die vonke spat toe Derrick Stassenheimer, geswore vrouehater en grootbaas van die ko\u00f3peratiewe reus, Heimers-Industrie\u00eb, Melda daarvan beskuldig dat sy Dewald misbruik. <\/span><\/p>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Times New Roman, serif;\">Dan gebeur daar onverwags &#8216;n insident tussen Derrick en Melda. Dit het &#8216;n reeks kettingreaksies tot gevolg, wat die Stassenheimer-huishouding tot in sy fondamente skud. <\/span><\/p>\n<p lang=\"af-ZA\"><span style=\"font-family: Times New Roman, serif;\">Weereens bevind Melda haar in &#8216;n benarde posisie en slaan op die vlug, maar hierdie keer is haar hart in die gedrang. <\/span><\/p>\n","protected":false},"featured_media":91,"template":"","meta":[],"product_brand":[],"product_cat":[19],"product_tag":[],"class_list":{"0":"post-88","1":"product","2":"type-product","3":"status-publish","4":"has-post-thumbnail","6":"product_cat-boeke","7":"entry","9":"first","10":"instock","11":"shipping-taxable","12":"purchasable","13":"product-type-simple"},"jetpack_sharing_enabled":true,"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/product\/88","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/product"}],"about":[{"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/types\/product"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/media\/91"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=88"}],"wp:term":[{"taxonomy":"product_brand","embeddable":true,"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/product_brand?post=88"},{"taxonomy":"product_cat","embeddable":true,"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/product_cat?post=88"},{"taxonomy":"product_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/wilmarijooste.co.za\/shop\/wp-json\/wp\/v2\/product_tag?post=88"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}