Description
“Rudolf … hoekom doen jy dit aan ons?” wil Cariana van hom weet. “Jy kon tog nie net oornag besluit jy het my nie meer lief nie?” “Daar is nie meer ‘n ons nie, Cariana. Vergeet die dag toe jy my leer ken het en gaan huis toe na jou perfekte lewe toe … na jou ouers, jou vriende en jou dans. Dis waar jy hoort. Ek is nie deel van daardie lewe nie!”