Wilmarí Jooste is in 1960 in Zeerust gebore. Na matriek het sy Vrystaat toe verhuis om daar dansstudios oop te maak. Daar het sy haar man ontmoet en na `n blits romans is hulle getroud. Sy woon tans in Ladismith van waar sy `n dans maatskappy bestuur (Tech dance TPA). Haar ander tyd verdryf is die maak van kaartjies vir alle geleenthede en die maak van allerlei kuns goedere. Wilmarí Jooste het in 1997 begin om liefdesromans te skryf.