Wilmarí Jooste

Leef jou Droom

Sponsor: Centapos Business Network Services

Home Nuutste Boeke Amazone Boeke Boeke

Trish Carter is vasgevang in 'n verhouding met 'n psigopaat; 'n wrede man wat nie skroom om te moor en te mishandel nie. Ethan Jones is 'n dokter en hy is vasbeslote om Trish te bevry. Die vraag is egter of hulle albei uit John Hawley se moordpad kan bly en is alles die moeite werd as hulle moet toekyk hoe mense na aan hulle vermoor word. Hulle wéét dis net 'n kwessie van tyd...

Bestellings